Wanneer is daar 'n onderhoudseis teen 'n boedel?

Daar is twee hoofgroepe eise.

1.Indien die oorledene nie voor sy of haar dood verantwoordelik was vir onderhoud nie. Alle eise vir langslewende gades val in die groep, ook sommige gevalle waar 'n afhanklike deur sy of haar oorlede ouer versorg is.

2.Indien daar 'n onderhoudsplig voor dood bestaan het deur 'n egskeidingsooreenkoms of 'n bevel van die onderhoudshof.

Daar is aflaaibare vorms met heewat leiding oor hoe 'n verslag aangevra moet word.
ACROBAT READER
Afrikaans
English
Kontak Ons
TUIS
SCHEFFLER AKTUARIEEL
KWELVRAE
WENKE
KOSTES
KONTAK ONS
Laai die Adobe Acrobat Reader hier af
NUTTIG
Nuttige Kontak Besonderhede
RIGLYNE

•  Riglyne vir eise ten opsigte
van `n Langslewende Gade








•  Riglyne vir eise ten opsigte van
Minderjariges en Geskeide Gades

RIGLYNE
RIGLYNE
VORM 1
VORM 1
VORM 2
VORM 2
Opdragvorm 1 - Langslewende Gade
DOKUMENTASIE
Opdragvorm 2 - Minderjariges en Geskeide Gade
Die Wet