'n Paar Wenke
• Moet nooit oorspronklike dokumente stuur nie, maak afdrukke en/of faks dit.
• E-pos en faks is vinniger en dikwels goedkoper as ander metodes.
• Moenie geregistreerde pos gebruik nie, dis stadig.
• E-pos is die heel beste, stuur na eise@onderhoudseise.co.za, veral as al u inligting in elektroniese formaat is of geskandeer kan word.
• Ons kantoor sluit soms in die tweede helfte van Desember, maar ons reageer dan steeds op e-pos en oproepe na ons selfone.
ACROBAT READER
NUTTIG
RIGLYNE
• Riglyne vir eise ten opsigte
van `n Langslewende Gade
• Riglyne vir eise ten opsigte van
Minderjariges en Geskeide Gades
Opdragvorm 1 - Langslewende Gade
DOKUMENTASIE
Opdragvorm 2 - Minderjariges en Geskeide Gade
Die Wet